Getuienisse
Getuienisse en wonderwerke, wat God se tere liefde in my lewe demonstreer. Hierdie boek vertel hoe ek met die Here ontmoet het en Hy my met Sy Heilige Gees gedoop het. Daarna het ek myself in ‘n onmoontlike situasie bevind. Die Here het aan my ‘n gebedsmaat gestuur, met ‘n…